Johannes I | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk | |
’n Muntstuk wat Johannes uitbeeld; hy word beskerm deur God en die Maagd Maria.
| |
Bewind | 11 Desember 969 – 10 Januarie 976 |
Volle naam | Johannes Tzimiskes |
Dinastie | Masedoniese |
Gebore | Omstreeks 925 |
Oorlede | 10 Januarie 976 |
Voorganger | Nikephoros II Phokas |
Opvolger | Basilius II van Bisantium |
Eggenote | Maria Skleraina Theodora |
Johannes I Tzimiskes (Grieks: Ιωάννης Α΄ Τζιμισκής; omstreeks 925 – 10 Januarie 976) was die Bisantynse keiser van 11 Desember 969 tot met sy dood. Hy was ’n briljante generaal en in sy kort bewind is die ryk se grense uitgebrei en Bisantium self versterk.[1]